Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
S99 A Witolien Straat, Orania, Hopetown, Northern Cape
R 1 522 500
2 Slaapkamer Huis Ontdek hierdie ruim twee slaapkamer, twee badkamer duet, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die huis het baie netjiese en moderne afwerkings, asook ''n oop plan sitkamer en kombuis. Die kombuis het ''n dubbelwasbak, plek vir ''n wasmasjien, skottelgoedwasser en dubbel yskas. Die huis het Alumium raam vensters, kunsmatige gras en is end uit getel, wat lae onderhoud bied. Die vertrekke is ruim wat dit die ideale woning maak vir ''n gesin. Die familiekamer loop uit op ''n gerieflike stoep en n knus erf met kunsmatige gras. Additioneel tot die eiendom is ''n buite gebou wat grens aan die huis maar met sy eie ingang, met elektrisiteit, water en plafon wat maklik in ''n gerieflike ekstra gaste slaapkamerkantoor spasie omskep kan word.Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is ''n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid. Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 14 377
on a R 1 370 250 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
S99 A Witolien Straat, Orania, Hopetown, Northern Cape
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 29 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.