Find it.Tour it.Trust it.







House1 / 8Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Driefontein AH, Driefontein Ah, Mookgophong (naboomspruit), Limpopo
R 157 000
Caravan stand with private ablution Kammaland Estate Landgoed, is n aftreeplek en vakansieoord, so 17km vanaf Mookgopong Naboomspruit.Hierdie geplaveide karavaanstaanplek is so 7m x 7m. Eienaar beskik oor privaat ablusiegeriewe, naamlik n opwasarea en stortkamer. Daar is voldoende ruimte in die opwasarea vir n yskas. Die erf is baie skaduryk. Voorafbetaalde elektrisiteit. Aanbouings en verandering word toegelaat. Die lae maandelikse heffing sluit gebouversekering, water, instandhouding van die gemeenskaplike areas, ensovoorts in.Of u nou op soek is na n permanente woning in n ondersteunende gemeenskap of n rustige vakansiewegbreek, hierdie eiendom bied n uitstekende geleentheid. Klein honde word toegelaat.Die landgoed is bekend vir sy inheemse bosveldbome, volop voellewe en vrylopende wild, wat inwoners n ware ontsnapping van die stadslewe bied.Inwoners het toegang tot n verhitte binnenshuise swembad asook n sprankelende kouewaterswembad, gemeenskaplike braaigeriewe en piekniekareas.Beheerde toegang.Putt-puttbaan, jukskeibaan en sportveld.Kinderspeelpark.Opelugkerkie n pragtige en rustige plek vir nadenke en besinning.Saal vir byeenkomste en privaat funksies.Klein honde word toegelaat.Lae maandelikse heffing.Voorafbetaalde elektrisiteit.Kammaland Estate is n geregistreerde aandeelblok-entiteit waar eienaars aandele in die maatskappy koop. Geen hereregte is betaalbaar nie slegs n administratiewe fooi word gehef.Kammaland Estate is n plek waar bure hegte vriende word en elke dag soos n wegbreek voel. Dit is ideaal as n permanente aftreeplek, n naweekwegbreek of n beleggingsgeleentheid om ekstra inkomste te genereer.Slegs kontantkopers.Moenie hierdie geleentheid misloop nie kontak my vandag om n besigtiging te reel! Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 1 483
on a R 141 300 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Driefontein AH, Driefontein Ah, Mookgophong (naboomspruit), Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
PlotR 150 000
Ditholo Wildlife Estate
PlotR 180 000
Lephalale Rural
PlotR 190 000
Chuenespoort
HouseR 120 300
Polokwane Rural
PlotR 120 000
Elements Private Golf Reserve
PlotR 180 000
Elements Private Golf Reserve
HouseR 150 000
Ngovhela
PlotR 185 000
Marble Hall