Find it.Tour it.Trust it.























House1 / 24Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 825 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT – 2 SLAAPKAMER, (1 RUIM LOFT KAMER), 2 BADKAMERS (1 EN-SUITE) MET LAPA EN AFDAK Hierdie besonder netjiese en goed versorgde eenheid in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed bied ’n ideale kombinasie van gerief, voldoende ruimte en ’n rustige leefstyl. Met ingang by die voordeur word jy verwelkom deur ’n ruim sitkamer aan jou linkerkant. Hierdie uitnodigende leefarea vloei uit na die gerieflike lapa, wat direk vanaf die sitkamer toeganklik is – perfek vir ontspan en onthaal. Die lapa beskik oor ’n netjiese ingeboude braai wat smaakvol weggesteek is agter pragtige houtafwerking. Vanuit die lapa is daar ook toegang tot die spaarkamer via die skuifdeur, wat ekstra gemak en privaatheid bied. Reg voor jou vanaf die voordeur is ’n ruim middelvertrek met addisionele ingeboude kaste, wat uitstekende stoorplek bied. Hier vind jy ook die netjiese...
Estimated monthly repayment
R 7 791
on a R 742 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 40 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 932 940
Lephalale
TownhouseR 788 000
Bela Bela
Flat / ApartmentR 760 000
Onverwacht
HouseR 1 060 000
Vaalwater
HouseR 880 000
African Jewel
HouseR 687 000
Leeupoort
HouseR 895 000
Mookgopong
TownhouseR 760 000
Bela Bela