Find it.Tour it.Trust it.













House1 / 14Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 990 000
Slaapkamer | 1 Badkamer | Ruim Parkering Perfeksie in Kleingeluk – Gerief, Tegnologie en Potensiaal TSE/Afsaal Eiendomme (sedert 2007) bied met trots hierdie unieke juweel in die gesogte Kleingeluk-uitbreiding aan. Hierdie woning is ideaal vir 'n enkelpersoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n moderne, lae-onderhoud leefstyl met luukse ekstras wat selde in hierdie prysklas gevind word. Knus en Modern: Die huis is ontwerp vir gerief, veral gedurende die koue maande. Leefarea: 'n Ruim oopplan-eetkamer en leefarea wat 'n gevoel van vryheid en lig bied. Kombuis: Netjies en funksioneel, perfek vir die moderne inwoner. Slaapkamer: Ruim en uitnodigend. Klimaatbeheer: Die hele woning is toegerus met ondervloerse verhitting (behalwe die badkamer), wat sorg vir heerlike warm winters. Buitelug en Tuin: Die eiendom is ingerig vir diegene wat van 'n netjiese...
Estimated monthly repayment
R 9 349
on a R 891 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 950 000
Keimoes
Flat / ApartmentR 800 000
Memorial Road Area
TownhouseR 934 500
Camelot
HouseR 990 000
Kathu
HouseR 1 095 000
Kathu
HouseR 800 000
Morning Glory
Flat / ApartmentR 759 000
Diamant Park
HouseR 960 000
Keimoes