Find it.Tour it.Trust it.
















House1 / 17Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
K188, Ankerkaroo Laan, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 417 500
Hierdie netjiese, goed versorgde woning bied twee slaapkamers, een badkamer en ’n aparte toilet. Die badkamer is toegerus met ’n ruim dubbelvolume-stort, terwyl konneksiepunte vir beide ’n wasmasjien en skottelgoedwasser voorsien is vir alledaagse gerief. Die oopplan uitleg kombineer die sitkamer, eetkamer en kombuis in ’n ligte, vloeiende leefruimte. Die kombuis beskik oor granietwerkblaaie en ’n elektriese stoof, wat funksionaliteit en styl netjies saambring. ’n Besonderse kenmerk van die huis is die twee stoepe aan weerskante van die woning. Albei slaapkamers loop deur skuifdeure uit na ’n privaat stoep, terwyl die kombuis en eetkamer met groot skuifdeure toegang bied tot ’n tweede stoep, ideaal vir kuier en ontspanning. Die eiendom beskik oor ruim onderdakparkering vir vier voertuie met plaveisel, asook ’n lae-onderhoud tuin met minimale gras. Die huis is stewig...
Estimated monthly repayment
R 13 386
on a R 1 275 750 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
K188, Ankerkaroo Laan, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 42 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 632 000
Kuruman
HouseR 1 590 000
Kestellhof
HouseR 1 690 000
South Ridge
HouseR 1 380 000
Camelot
HouseR 1 513 050
Keidebees
HouseR 1 500 000
Hartswater
HouseR 1 795 000
Lindene
HouseR 1 680 000
Rhodesdene