Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 2 650 000
Hierdie pragtige eiendom, aangrensend tot parkland met 'n dubbel erf gekonsolideer, bied jou ruimte, privaatheid en rus en vrede. Vanaf die oorgrote stoeparea kan jy soggens heerlik sit en koffie drink en die wild, wat volop hier beweeg, bekyk of saans rustig om 'n kampvuur die omgewing geniet. Die huis bied soveel meer as wat dit van die pad af lyk. Van die oomblik wat jy by die voordeur instap besef jy, hierdie eiendom is gebou vir eienaars wat beslis hou van ruimte. Mense wat gewoond is aan die vryheid wat ''plaaslewe'' jou bied. Die oopplan sitkamer en eetkamer is groot en ruim met 'n pragtige kombuis met kiaatkaste en 'n eiland kompleet. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer se badkamer en-suite is. Die badkamers is toegerus met gas geysers wat krag verbruik drasties verminder. Die kaste in die kamers is beplan om...
Estimated monthly repayment
R 25 025
on a R 2 385 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 1 895 000
Stonehenge
HouseR 2 825 000
Ben Fleur
HouseR 2 200 000
White River Ext 18
HouseR 3 184 000
Ben Fleur
HouseR 1 980 000
Aerorand
HouseR 3 180 000
Aerorand
HouseR 2 650 000
Dullstroom
TownhouseR 2 399 000
Die Heuwel